Antonio Tajani

Antonio Tajani
Antonio Tajani
Antonio Tajani in 2018

Visepremier van Italië
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Oktober 2022
Vise Saam met Matteo Salvini
Eerste minister Giorgia Meloni
Voorafgegaan deur /

Minister van buitelandse sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Oktober 2022
Eerste minister Giorgia Meloni
Voorafgegaan deur Luigi Di Maio

President van die Europese Parlement
Ampstermyn
17 Januarie 2017 – 3 Julie 2019
Voorafgegaan deur Martin Schulz
Opgevolg deur David Sassoli

Europese Kommissaris vir Nywerheid en Entrepreneurskap
Ampstermyn
9 Februarie 2010 – 1 Julie 2014
President José Manuel Barroso
Voorafgegaan deur Günter Verheugen
Opgevolg deur Michel Barnier (waarnemend)

Europese Kommissaris vir Vervoer
Ampstermyn
9 Mei 2008 – 9 Februarie 2010
President José Manuel Barroso
Voorafgegaan deur Jacques Barrot
Opgevolg deur Siim Kallas

Lid van die Europees Parlement
Ampstermyn
1 Julie 2014 – 12 Oktober 2022
Ampstermyn
14 Julie 1994 – 8 Mei 2008

Persoonlike besonderhede
Gebore 4 Augustus 1953 (1953-08-04)
Rome, Italië
Politieke party Forza Italia (2013–hede)
Mense van Vryheid (2009–2013)
Forza Italia (1994–2009)
Demokratiese Party van Monargistiese Eenheid (voor 1972)
Eggenoot/-note Bellina Tajani
Kind(ers) 2

Antonio Tajani (4 Augustus 1953, Rome) is 'n Italiaanse politikus, 'n voormalige lid van die Europese Kommissie en voormalig president van die Europese Parlement. Hy is 'n lid van Forza Italia, Silvio Berlusconi se party en het sy woordvoerder gewees. In Brussel was hy 'n lid van die EPP gewees.[1]

Tajani is sedert 22 Oktober 2022 vise-premier en minister van buitelandse sake.

  1. "BBC 17 Januarie 2017" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search